Sirius Academy High-Tech Learning Gadgets
Kindles, Dictionaries, Translators & Other Tools

Kindle Lewes De

Kindle Lewes De

Hanteer die moelike mense in jou lewe: Herwin beheer wanneer iemand jou lewe versuur (Afrikaans Edition)
Hanteer die moelike mense in jou lewe: Herwin beheer wanneer iemand jou lewe versuur (Afrikaans Edition)
List Price: $14.99

Description

Die meeste van ons het sulke mense in ons lewens – daardie moeilike persoon wat gedurig jou lewe versuur. As iemand, uit ‘n objektiewe oogpunt, dinge in jul verhouding doen wat jou rasend maak of selfs afbrekend is, het jy dalk met ‘n ‘doring-in-die-vlees’ persoon te doen… Hierdie doring-in-die-vlees mense kom in alle groottes en ouderdomme, maar hulle het een ding gemeen: hulle maak ons mal en laat ons wens ons kan uit die verhouding ontsnap...

After Evesham
After Evesham
List Price: $2.99

Description

Simon de Montfort’s hold over King Henry III of England in the mid 13th century was short-lived. After the Battle of Lewes in 1264 de Montfort thought his power would last forever, but just over a year later, in August 1265, he was dead, defeated at the Battle of Evesham and killed with many of his followers, including two of his sons...

Leef voluit en vreesloos: Begin vandag bou aan 'n lewe met selfvertroue (Afrikaans Edition)
Leef voluit en vreesloos: Begin vandag bou aan 'n lewe met selfvertroue (Afrikaans Edition)
List Price: $17.99

Description

Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ‘n lewe van selfvertroue. Dit het ook uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening...

Daar's net een soos jy: Ontdek God se unieke plan vir jou lewe (Afrikaans Edition)
Daar's net een soos jy: Ontdek God se unieke plan vir jou lewe (Afrikaans Edition)

Description

Verstaan jy wie jy is, hoekom jy die dinge doen wat jy doen en hoekom jy op die manier dink wat jy dink? In Daar’s net een soos jy! help Paula White jou om jou ware self te leer ken. God het jou geskep presies soos jy is en het ‘n unieke plan en doel vir jou lewe...

Word bevry van intimidasie: Verbreek die subtiele houvas op jou lewe (Afrikaans Edition)
Word bevry van intimidasie: Verbreek die subtiele houvas op jou lewe (Afrikaans Edition)
List Price: $16.99

Description

Vind jy dit moelik om nee te sê?Is jy bang vir konfrontasie?Probeer jy konflik vermy?Wil jy ander mense ten alle koste tevrede stel?Al hierdie probleme is simptome van intimidasie – iets waarmee talle Christene worstel...

Natuurlike balans vir 'n vrou se liggaam: Optimale gesondheid vir die res van jou lewe (Afrikaans Edition)
Natuurlike balans vir 'n vrou se liggaam: Optimale gesondheid vir die res van jou lewe (Afrikaans Edition)
List Price: $16.99

Description

Jou gesondheid is lewensbelangrik vir jou en jou naastes. Dr Janet Maccaro het ‘n unieke padkaart geskep met inligting oor tien belangrike boustene vir ‘n gebalanseerde lewenstyl vry van angs, depressie, kommer en siekte...

Oortref jouself: 7 sleutels om jou lewe elke dag te verbeter (Afrikaans Edition)
Oortref jouself: 7 sleutels om jou lewe elke dag te verbeter (Afrikaans Edition)
List Price: $16.99

Description

Dit maak nie saak of jou lewe voorspoedig verloop of rondom jou in duie stort nie, ons wil almal beter wees. Ons wil meer doeltreffend wees. Ons wil God beter ken; ons wil beter huweliksmaats en ouers wees, beter minnaars, beter bemoedigers, beter gemeenskapsleiers, beter werknemers, beter werkgewers, beter bestuurders...

Klim uit jou put: Word bevry van 'n skadu-lewe (Afrikaans Edition)
Klim uit jou put: Word bevry van 'n skadu-lewe (Afrikaans Edition)
List Price: $17.99

Description

Daar is hoop op bevryding en genesing in Jesus vir mense wat in die modderput van die lewe weggesak het, skryf Beth Moore in haar nuutste boek. Op haar eerlike en praktiese manier deel sy persoonlike ondervindings oor die lewe in die put en vertel sy hoe sy bevryding gevind het...

My lewe as 'n enkelma: Stories en praktiese wenke vir jou reis (Afrikaans Edition)
My lewe as 'n enkelma: Stories en praktiese wenke vir jou reis (Afrikaans Edition)
List Price: $14.99

Description

"Die dag toe Angela Thomas die diamant van haar verloofring moes verkoop om vir haar kinders te sorg, het sy begin glo dat sy en haar kinders dit sou maak. Angela se jare as enkelma was van die swaarste tye in haar lewe...

Kies lewe een dag op 'n keer (Afrikaans Edition)
Kies lewe een dag op 'n keer (Afrikaans Edition)

Description

Dodie Osteen deel haar persoonlike insig en geestelike waarhede wat sy in haar verhouding met God ontdek het om lesers se geloof te versterk, en hulle te help om dwarsdeur die jaar 'n lewe van oorvloed te kies...



hopfeed_template="";
hopfeed_align="LEFT";
hopfeed_type="IFRAME";
hopfeed_affiliate_tid="sirius";
hopfeed_affiliate="ace114";
hopfeed_fill_slots="true";
hopfeed_height=230;
hopfeed_width=750;
hopfeed_cellpadding=5;
hopfeed_rows=10;
hopfeed_cols=3;
hopfeed_font="Verdana, Arial, Helvetica, Sans Serif";
hopfeed_font_size="10pt";
hopfeed_font_color="#000000";
hopfeed_border_color="#FFFFFF";
hopfeed_link_font_color="#3300FF";
hopfeed_link_font_hover_color="#3300FF";
hopfeed_background_color="#FFFFFF";
hopfeed_keywords="Kindle OR Lewes OR De";
hopfeed_path="http://ace114.hopfeed.com";
hopfeed_link_target="_blank";

Tags: ,

Comments are closed.


SEO Powered By SEOPressor